Tuna Radio

Tuna Radio New Zealand
0 0

Lekker kuierplek vir alle Suid Afrikaners wat Afrikaans verstaan en/of waardeer. Aangebied uit Nieu Zeeland deur Suid Afrikaners vir ons mense, met ons mense ! Godsdiens, Geselsies, Stories, Gedigte, Kos & Kerjaters, Nuus, Handel & Wandel, en nog baie meer interessante dinge gebeur hier op TunaRadio ! Lekker luister !

  • Slogan: Vir Ons Mense, Met Ons Mense !
0 comments
Contacts