Lekker FM Johannesburg

Lekker FM South Africa, Johannesburg
0 0

LEKKER FM is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is daar 'n groot aanvraag wêreldwyd vir LEKKER Afrikaanse musiek, LEKKER Afrikaanse inhoud en sommer net alles wat LEKKER is! Geniet LEKKER FM en volg ons ook op Facebook, Twitter, Instagram en YouTube onder die naam LEKKER FM.

  • Slogan: Die LEKKERSTE FM
0 comments