Radio Houtstok Online

Radio Houtstok  Online South Africa, Vredenburg
2 0

Radio Houtstok speel die musiek waarvan jy hou! Die beste in Afrikaans, nuutste en gewildste Afrikaanse treffers, populere Engelse liedjies, al daai treffers van die Springbok Radio era, al die Goue Oues (Golden Oldies). Country musiek asook musiek van die 70's, 80's en 90's en dan natuurlike n bietjie Afrikaanse kultuur musiek....wat ander as Boeremusiek! Daar sal bitter min gepraat word op Radio Houtstok maar daar sal beslis programme wees waar DJ's van oor die hele wereld met ons luisteraars sal gesels oor waar hulle woon en werk! Radio Houtstok beoog om jou geselsskap te hou waar jy ookal is in die wereld. Net lekker musiek..rustig en sag op die oor! Jou stasie Jou musiek Jou mense

  • Slogan: Net die beste luister musiek!
  • First Air Date: November 30, 2018
Now playing
Before You Go.mp3
Lewis Capaldi - Before You Go.mp3
Waansin
Wynand "Windpomp" Burger - Waansin
Tant Antjie Ruik na Gom.mp3
Nico van Rensburg - Tant Antjie Ruik na Gom.mp3
Hoërskool Liefde.mp3
Axene - Hoërskool Liefde.mp3
Verdammt Ich Lieb Dich.mp3
Matthias Reim - Verdammt Ich Lieb Dich.mp3
0 comments
Contacts
Address : Unit 29 Gateway Centre Club Mykonos Crossing 7357 Langebaan, South Africa
Email: radiohoutstokonline@gmail.com
Phone: +66 986797993
Facebook: https://www.facebook.com/Radiohoutstok100.6FM/
Twitter: https://twitter.com/RadioHoutstokfm
Google play: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.nobexinc.wls_2958508550.rc&hl=ru&gl=US